Ontvangsdames
2005-04-14
Ons kliënt, LE ROUX FRUIT EXPORTERS, 'n bedrewe vrugte-uitvoermaatskappy in die Paarl/Wellington-omgewing, is op soek na 'n jong professionele
ONTVANGSDAME Vereistes: • Graad 12 sertifikaat met toepaslikenaskoolse kwalifikasie
• Goeie menseverhoudinge
• Sprankelende persoonlikheid
Rekenaarvaardigheid. Belangrikste pligte:
• Ontvangs • Algemene sekretariële en administratiewe take • Reël van funksies • Hulp met lone
Aanstellingsdatum: So spoedig moontlik Barinda Viljoen ontvang alle CV's vertroulik by: Faks: (021) 872-9468 Tel: (021) 872-9474 Epos: barinda@absamail.co.za
Sluitingsdatum: 18 April 2005 Indien geen korrespondensie ontvang word binne 14 dae vanaf die sluitingsdatum nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|