ARGITEKTEGNIKUS
2005-04-14
’n Posisie is tans beskikbaar by ’n Argitekskantoor in die Paarl vir ’n dinamiese, jong tegnikus, met ten minste 3 jaar ondervinding in argitektuurpraktyk en werkstekeninge. ’n Uitgebreide kennis in Autocad word verlang.
Faks CV na (021) 872-4379 of e-pos na anli@jhp.co.za
Moet so gou as moontlik diens kan aanvaar.
Alle aansoeke sal as vertroulik hanteer word.
More
News
|