ONTVANGSPERSOON/KASSIER
2006-05-10
ONTVANGSPERSOON/KASSIER
Persoonlike vereistes: • Volwasse • nie-roker • druk kan hanteer
Aanbeveling: • basiese kennis van debiteure • basiese kennis van motorparte
CV kan per hand afgegee/gepos word: (’n Afskrif van die ID moet aangeheg word)
Filco Parts, H/a Autozone Paarl, Hoofstraat 397, Paarl of Posbus 3000, Paarl, 7620
Aansoeke sluit: 18 Mei 2006
More
News
|