Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Drywer / Versendingsassistent

Drywer / Versendingsassistent
 
2006-05-10


PAARL PRINT LABELS

Drywer / Versendingsassistent

Posvereistes: Minimum matriek, kode 8-lisensie sonder endossemente wat minstens 5 jaar oud is, relevante ondervinding van minstens 2 jaar, netjiese voorkoms, vriendelike diensgeoriënteerde persoon sonder kriminele rekord, bereid om fleksie-ure te werk.

Voordele: Mededingende loon met groot-maatskappy voordele.

Skriftelike aansoeke met kontakbare verwysings kan gefaks word na (021) 868-9005 of per e-pos na info@pplabels.co.za, vir aandag C de Wet teen Vrydag 19 Mei 2006.

Indien u niks van ons verneem het teen 26 Mei 2006 nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za