Maatskaplike werker
2006-06-01
DRAKENSTEIN SENTRUM VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE Reg No 015-227 NPO
Die beheerraad wag aansoeke in vir die aanstelling van: ‘N GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER (5/8 POS)
Vereistes •BA Graad of Diploma in Maatskaplike Werk •Bewys van registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe • Geldige Kode 08-bestuurderslisensie • Ten minste 2-3 jaar ondervinding in Maatskaplike Werk
Posvereistes • Kennis van Ontwikkelingsgerigte Maatskaplike Werk • Formulering van besigheidsplanne en opstel van begrotings • Vermoë om onafhanklik sowel as binne spanverband te werk • Netwerk met gemeenskapsbronne in die gemeenskap
Stuur CV aan: Die Voorsitter, Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede, Posbus 2657, Paarl, 7620 Sluitingsdatum 14/06/06 Diensaanvaarding 22/06/06
Navrae: Mnr L Francke Tel: (021) 863-0446/7 Faks: (021) 863-0450 Email: drakcentre@telkomsa.net -
More
News
|