Kok
2006-06-09
Sunfield Wellington beskik oor 'n vakante betrekking vir 'n KOK
Bogenoemde persoon moet oor die vermoë beskik om met verstandelik gestremde volwassenes te werk, in besit wees van 'n bestuurderslisensie en is onder andere verantwoordelik vir die: • Voorbereiding van maaltye; • Opstel van spyskaarte; • Voorraadkontrole; en • Naweekdiens elke 2de naweek Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Indien u belang stel in die pos, rig 'n gedetaileerde CV voor 20 Junie 2006 aan: Sunfield Wellington, Posbus 824, Wellington, 7654 Faks: (021) 864-3124 E-pos: wellsun@mweb.co.za
Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|