Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PRODUKSIETEGNIKUS/VAKMAN

PRODUKSIETEGNIKUS/VAKMAN
 
2006-06-14


Paarlvallei Botteleringsmpy (Edms) Bpk
Paarl Valley Bottling (Pty) Ltd
PRODUKSIETEGNIKUS/VAKMAN
Die posisie verg 'n kundige persoon wie verantwoordelik sal wees vir die installering en onderhoud van produksietoerusting.
Die sleutelverantwoordelikhede van die pos sentreer rondom:
- Voorkomende onderhoud op botteleringstoerusting volgens die
vervaardiger se spesifikasie
- Die uitvoer van inspeksies op toerusting vir effektiewe
funksionering.
- Die uitvoer van diagnoses op foutiewe toerusting en die maak
van regstellings indien nodig.
- Die effektiewe opstel en instel van produksietoerusting.
- Instandhouding van ruil-onderdele.
Om vir die pos in aanmerking te kom, moet die aansoeker aan die
volgende vereistes voldoen:
- Erkende tegniese kwalifikasie (Vaktoets of Driejarige Diploma).
- Ten minste 3 jaar ervaring op produksiemasjinerie.
- Onder druk kan werk.
- Goeie fisiese gesondheid.
Die volgende sal u aansoek verder ondersteun:
- Ondervinding in die bottelering van wyn.
- Kennis van ISO 9001 kwaliteitstelsel, asook HACCP.
- Toesighouding van personeel.
Indien u aan bogenoemde voldoen, sal ons baie graag van u wil hoor.
Faks u aansoek na 08661 88355 voor of op 23 Junie 2006 of e-pos na
malanc@pvbm.co.za.
Indien u nie binne twee weke ná die sluitingsdatum van ons verneem
het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.






More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za