ALGEMENE ADMINISTRASIE
2006-06-22
BASH Fruit Verpakker, verspreider en produsent van sagtevrugte ALGEMENE ADMINISTRASIE Verantwoordelikheid: Alle administrasie en boekhou van boerdery asook vrugteverpakking Vereistes: • Vermoë om selfstandig te werk • Vermoë om onder druk te werk • Uitstekende rekenaarvaardigheid • Goeie kennis van EXCEL en PASTEL • Bewese ondervinding in bogenoemde programme • Goeie tweetaligheid • Naskoolse kwalifikasie sal sterk aanbeveling wees • 3-5 jaar ondervinding belangrik Rig CV aan faks: (021) 872-3476 of epos: jbruwer@mweb.co.za Sluitingsdatum Maandag 26 Junie 2006 @ 12:00 Diensaanvaarding 01 Augustus 2006
More
News
|