ONTVANGSDAME/BOEKHOUER
2006-06-22
STEYN COETZEE Ing. ONTVANGSDAME/BOEKHOUER Ons benodig die dienste van 'n Ontvangsdame/Boekhouer met toepaslike ervaring vir ons Prokureurspraktyk te Paarl. Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor 'n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid (kennis van Winlaw sal 'n aanbeveling wees), 'n vermoë om akkuraat te werk en goeie kommunikasievaardigheid. INVORDERINGS/LITIGASIE Ons benodig die dienste van 'n Invorderings/Litigasie- tikster met toepaslike ervaring vir ons Prokureurspraktyk te Paarl. Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor 'n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid (kennis van Debtcol sal 'n aanbeveling wees), 'n vermoë om akkuraat te werk en goeie kommunikasievaardigheid. CV kan afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 of gefaks word na: (021) 872-2678
More
News
|