Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dieselwerktuigkundige

Dieselwerktuigkundige
 
2006-06-29


RP Logistix (Pty) Ltd

Weens die uitbreiding van ons vloot ontstaan
die volgende poste :

Gekwalifiseerde
Dieselwerktuigkundige
met sweisagtergrond.

Gekwalifiseerde
Outo Elektrisiën

Bewese ondervinding van bedryf sal tot u
voordeel strek. RP Logistix bied aan die
suksesvolle kandidaat 'n markverwante pakket
wat insluit pensioen en ander voordele.

Faks asseblief u verkorte CV, vir aandag
Adrian Jacobs, by (021) 863-2128 of e-pos
aan karin@rplogistix.co.za

Hierdie poste is onmiddellik beskikbaar.
Indien u nie van ons gehoor het teen
21 Julie 2006 nie, kan u aanvaar dat u
onsuksesvol was in u aansoek.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za