Kode 14-drywer
2006-07-05
Die volgende loopbaangeleentheid bestaan in die Paarl by ons verpakkingsaanleg Colors ZA Wes-Kaap waar voorverpakking van vars vrugte vir plaaslike supermarkgroepe plaasvind. Kode 14-drywer
Die aangewese kandidaat sal ‘n betroubare persoon wees wat oor toepaslike ondervinding beskik. Die kandidaat moet bereid wees om lang ure, oortyd, naweke en vakansiedae te werk. Die kandidaat moet oor sy eie vervoer beskik.
Die vergoedingspakket is markgerig.
Gerda Fouchee ontvang alle aansoeke by: Faks: (021) 807-7001 (: (021) 807-7000 E-pos: gerda@colorsfruit.com Sluitingsdatum: 13 Julie 2006
More
News
|