Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bestuurder Paarl Haven Skuiling

Bestuurder Paarl Haven Skuiling
 
2006-07-05


Betrekkings - Paarl Haven Skuiling

Pos 1: Bestuurder - (Kontrakaanstelling)

Prestasie-klousule

Vereistes: Toepaslike graad/diploma en ervaring in Maatskaplike Werk, Vaardigheid in Menslike Hulpbronne Bestuur, Finansiële Bestuur en Projekbestuur.
Kommunikasievaardigheid in twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap.
Uitstekende interpersoonlike en leierskapvaardigheid.
Rekenaarvaardig. Geldige rybewys.
Kennis en ervaring van mense en gemeenskapsinrigtings in ‘n Welsynomgewing.

Pligte: Oorhoofs verantwoordelik vir alle aspekte van die bestuur van skuiling.
Veral die Sosio-maatskaplike funksionering.
Skep van bewusmakingstrategieë.
Fondsinsameling
Projekte inisieer
Salaris: R72 000 per jaar
Pos 2: Maatskaplike werker (deeltyds)
Vereistes: Graad of diploma in Maatskaplike werk.
Rekenaarvaardig
Bestuurslisensie
Kommunikasievaardig in twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap. Ten minste twee jaar ervaring met soortgelyke kliënte

Pligte: Die effektiewe funksionering van die sosiale komponent van Skuiling.
Die sleutelareas sluit in: Gevallestudie en Kliënteverteenwoordiging; Opstel en uitvoering van sosiale werkdiensplan; Groep- en Gemeenskapwerk; Pensioen en Algemene Administrasie; Opbou van Gemeenskapsverhoudinge; Verslagdoening; Koördineer en uitvoering van vaardigheidsprojekte.

Salaris: onderhandelbaar

Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Julie 2006
Geen laat aansoeke of fakse sal aanvaar word nie.
Pos u CV na: Die Adverteerder (ML-nag),
Posbus 248, Paarl, 7620



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za