Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Senior Toesighouer Wingerd

Senior Toesighouer Wingerd
 
2006-07-05


Landskroon Wyne
Senior Toesighouer
Wingerd

'n Vakature bestaan tans vir 'n senior toesighouer wat verantwoordelik sal wees vir die koördinering van en toesighou oor personeel in die wingerd.

Ons verlang die volgende:
• 'n Manlike Persoon
• Moet beskik oor kode 10-rybewys
• Ondervinding en/of opleiding met betrekking
tot wyndruiwe
• Meganies aangelę wees
• Goed met mense oor die weg kan kom

Rig asb u skriftelike aansoeke met vermelding van bogenoemde vereistes, verwysings en kontakbesonderhede aan:
Die Personeelbestuurder, Posbus 519 Suider-Paarl, 7624. Faks: (021) 863-2810 of skakel Carine by (021) 863-1039 (k/u)
E-pos: carine@landskroonwines.com
Diensaanvaarding: Spoedig moontlik



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za