Verkoopspersoon
2006-07-05
Motoronderdele-winkel te Wellington benodig ‘n verkoopspersoon
Vereistes: - Geldige bestuurslisensie - Jong, energieke individue - Geen kansvatters - Raadpleegbare verwysings
Faks verkorte CV na (021) 873-3847 Aansoeke sluit 11 Julie 2006 Slegs suksesvolle kandidate sal vir ‘n onderhoud gekontak word.
More
News
|