ALGEMENE KANTOORDAME
2006-07-13
ALGEMENE KANTOORDAME Pos in skilderagtige Franschhoekvallei, 20km vanaf Paarl en Stellenbosch.
• Soek selfversekerde, toegewyde persoon wat goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer • Goeie tweetalige kommunikasie-vaardighede (verbaal en geskrewe) • Moet onafhanklik kan werk • Stiptelikheid en akkuraatheid ‘n vereiste • Rekenaargeletterdheid: MS Windows, Excel, Word, Outlook • Ondervinding in rekeningkundige pakkette ‘n aanbeveling • Eie vervoer noodsaaklik Stuur CV’s aan: wine@akkerdal.co.za Indien nie binne 14 dae terugvoering ontvang, kan aansoeker aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was. Sluitingsdatum: 21 Julie 2006
More
News
|