Finansiële Klerk
2006-07-13
Finansiële Klerk Wellington – R7 000
Gevestigde onderneming benodig ‘n individu met ‘n minimum van drie jaar ervaring in alle boekhoufasette.
Pligte sal boekhouding tot en met finansiele state asook administratiewe en sekretariele ondersteuning behels.
Skakel Sandra 083 326 0158, epos:sandra@fhbc.co.za, of faks 086 684 6931
FHBC RECRUITMENT SOLUTIONS CELL: 083 326 0158 • FAX: 086 684 6931
More
News
|