KELDER ASSISTENT
2006-07-13
KELDER ASSISTENT
‘n Goed gevestige wynkelder in die Stellenbosch omgewing. Persoon moet die wynmaker bystaan met algemene take in die kelder, die wynbereidingsproses en botteleringslyn.
Aansoekers moet beskik oor ‘n toepaslike naskoolse kwalifikasie en vorige werksondervinding.
Faks u CV aan die Personeelbestuurder. Faks 887-2717 voor 15/07/06.
More
News
|