Konstruksie-voorman
2006-07-13
Konstruksie-voorman benodig vir boukontrakte in Franschhoek.
Vereistes: • Min 10 jaar ondervinding in die boubedryf. • Kode 08-rybewys. • Voorkeur sal gegee word aan persone wat in die luukse huismark gespesialiseer het.
Vergoedingspakket word aangebied na gelang van ondervinding.
Faks verkorte CV na 086 618 8126 Vir aandag: Die Hoofbestuurder Almor Construction cc
More
News
|