Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


WEEGBRUG-OPERATEUR

WEEGBRUG-OPERATEUR
 
2006-07-19


Profile Feeds
Weens voortgesette positiewe groei,
beskik ons tans oor ‘n vakature vir die pos van
WEEGBRUG-OPERATEUR
in die Klapmuts-omgewing

Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende minimum vereistes beskik:
1. Ten minste graad 12
2. Ten volle rekenaargeletterd. Ons beskik oor ons eie rekenaarprogram.
3. Moet oor eie vervoer beskik.
4. Moet bereid wees om skofte te werk.
5. Moet ten volle tweetalig wees (Afrikaans en Engels) en oor goeie kommunikasievaardighede beskik.
6. Moet in spanverband kan saamwerk.
7. Moet kontakbare verwysings hê.

Kennis en ervaring van die Vervoerbedryf sal as aanbeveling dien.

Weens die samestelling van die pos kan dames ongelukkig nie oorweeg word nie.

Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen, kan u ‘n verkorte CV faks aan die Personeelbestuurder by
(021) 875-5261.

Sluitingsdatum 28 Julie 2006
(Indien u nie reaksie kry voor 11 Augustus 2006 kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was)




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za