TELEFONISTE/ONTVANGSDAME
2006-07-26
TELEFONISTE/ONTVANGSDAME
Sagtevrugteprodusentetrust
SPT is 'n diensorganisasie te Produsente Trust (SPT)wat sekere funksies fasiliteer vir die Sagtevrugte Produsente Organisasies. 'n Vakature vir 'n Telefoniste/Otvangsdame bestaan tans te Paarl.
Sleutelprestasie-areas: • Bestuur van sekere administratiewe funksies; • Skakeling met kliënte; • Antwoord van telefone; • Akkurate deurskakel en verwysing van boodskappe, navrae en inkomende oproepe; • Uitstekende en vloeiende kommunikasievermoëns in beide Afrikaans en Engels; • Goeie organisatoriese en interpersoonlike vaardighede; en • 'n Korporatiewe voorkoms.
Die ideale kandidaat moet beskik oor ten minste drie jaar ondervinding in 'n relevante area, asook rekenaarvaardigheid in MS Word, Excel en Internet Explorer.
Rig u aansoek saam met 'n gedetaileerde CV, asook u huidige salarispakket aan Retha Louw, by Faksnr (021) 870-2915 of e-pos na retha@dfpt.co.za .
Indien u nie teen 1 September van ons gehoor het nie kan u aanvaar u aansoek was onsuksesvol.
Sluitingsdatum vir aansoeke is Maandag 31 JULIE 2006
More
News
|