Verkoopsklerk
2006-07-26
Autozone Verkoopsklerk (Salesperson)
Volwasse persoon benodig om deel te word van ons dinamiese verkoopspan
Vereistes: • Ondervinding van verkope van parte vir motors, bakkies, vragmotors en trekkers ens. • Nie-roker • Sober gewoontes Aanbeveling: • Meganiese ondervinding
CV kan per hand afgegee/gepos word: (’n Afskrif van ID moet aangeheg wees.) Filco Parts BK h/a Autozone Paarl Hoofstraat 397/Posbus 3000 Paarl, 7620
Aansoeke sluit 4 Augustus 2006
More
News
|