BOEKHOUER/ADMIN
2005-04-21
BOEKHOUER/ADMIN
Dakkapvervaardiger benodig persoon wat oor die volgende eienskappe beskik:
• Rekenaarvaardig in Pastel en Excel
• Voorraadbeheer, BTW en LBS
• Lone en salarisse
• Goeie administratiewe vermoëns
• Goeie kliëntekommunikasie
• Bestuurderslisensie
Faks CV’s na (021) 873-6731.
More
News
|