Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Administratiewe Assistent

Administratiewe Assistent
 
2005-04-21


Die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl soek 'n Administratiewe Assistent

Sleutelprestasie-areas
• Die ontvangs van besoekers
• Gepaardgaande diverse administratiewe take
• Hantering van skakelbord en algemene telefoniese navrae
• Verantwoordelikheid vir die verhuring van museumfasiliteite
• Hantering van voorraadbeheer

Spesiale kwalifiserende vereistes
• Graad 12 + gepaste naskoolse kwalifikasie
• Minimum 2 jaar verwante ondervinding
• Rekenaarvaardigheid: Microsoft Office en e-pos
• Kommunikasie en organisatoriese vaardighede
• Mondelinge en geskrewe vaardigheid in Afrikaans en Engels
• Geldige rybewys
• Handhawing van vertroulikheid

Aansoekvorms is beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum,
Pastorielaan 11, Paarl.

Die volgende dokumente moet u voltooide aansoekvorm vergesel:
Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies

‘n Curriculum Vitae

Dienssertifikate

‘n Identiteitsdokument

Die name van drie referente, nie familielede
Daarsonder sal u aansoek nie oorweeg word nie.

Navrae: Me C Snel / I Botha by (021) 872-3441

SLUITINGSDATUM: 26 April 2005

Indien jy nie binne ‘n maand na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat jou aansoek onsuksesvol was.
Die ATM is onder geen verpligting om die pos te vul nie.
Die Afrikaanse Taalmuseum is ‘n gelyke geleentheid, regstellende aksie werkgewer.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za