Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KANTOORADMINISTRATEUR

KANTOORADMINISTRATEUR
 
2006-08-03


KANTOORADMINISTRATEUR
PAARL
TOT R5000

Ons kliënt, 'n dinamiese bemarkingsonderneming in die Wynbedryf in die Paarl, benodig 'n veelsydige persoon om alle take van ontvangs, sekretarieel (MS Word/Excel/Powerpoint), administrasie, skakelbord en reël van sosiale funksies te verrig.

Hierdie druk posisie vereis verskeie jare ervaring in bogenoemde, verkieslik opgedoen in die Wynbedryf, deeglike vaardigheid in Engels en Afrikaans (gesproke en geskrewe), 'n
keurig-versorgde voorkoms en jou eie vervoer.

Jy mag gevra word om funksies na-ure by te woon.
Na-matriek studies in die Sekretariële/Handel sal 'n sterk aanbeveling wees, maar is nie 'n vereiste nie.

Die aantreklike salarispakket sal binne bogenoemde skaal beding word volgens ervaring.

Ons ontvang veral graag aansoeke van geskikte kandidate vanuit die vorige benadeelde groepe.

Stuur asseblief 'n kort CV aan Reoné Kerr
E-pos: rkerr@mweb.co.za of skakel
Tel: 083 452 6948




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za