SAAGMEUL-VOORMAN
2006-08-03
SAAGMEUL-VOORMAN
WELLINGTON
Pligte sluit in toesig oor die saagmeul-funksies, vervaardiging van palette en ander produkte, rekordhouding en instandhouding van toerusting en masjinerie.
Kandidaat moet verkieslik gematrikuleerd of ekwivalent tegnies gekwalifiseerd wees met produksie - en/of instandhoudings-ondervinding.
Noodsaaklike vereistes: - Doelwitgedrewe - Kwaliteitbewus - Eie vervoer.
Vergoeding sluit basiese salaris en ‘n aansporingsbonus in.
Faks verkorte CV na (021) 873-3027 voor of op Vrydag 11 Augustus 2006.
Geen kontak 14 dae na bogenoemde datum sal aansoek as onsuksesvol beskou word.
More
News
|