Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dienstegnikus

Dienstegnikus
 
2006-08-09


H. G. MOLENAAR & CO.

Dienstegnikus

Ons benodig die dienste van ‘n jong en selfgemotiveerde persoon om bogenoemde pos te vul.

Die ideale kandidaat sal aan die volgende vereistes voldoen:
• Minimum S1 sertifikaat
• Beskikbaar en bereidwillig om te reis
• Bereid om lang ure te werk indien nodig
• Ondervinding van elektriese en meganiese werk sal as aanbeveling dien
• Baie goeie kommunikasievermoë
• Skakel met kliënte
• Diensaanvaarding 1 September 2006

U sal verantwoordelik wees vir die instandhouding van etiketteer- en kartonvervaardigingsmasjiene.

Vergoeding onderhandelbaar met pensioen, medies en 13de tjek as voordele.

Alleenlik geskrewe aansoeke met CV’s vir aandag:
Wilhelm Smit, Posbus 895, Huguenot, 7645
of faks: (021) 871-1634



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za