Voltyse kantoorpos
2006-08-09
Voltyse kantoorpos aangebied:
Rekenaarvaardig met basiese kennis van debiteure asook algemene kantoorwerk sal in u guns tel. Verdere opleiding sal verskaf word.
Verkieslik woonagtig in Wellington. Indiensname a.s.a.p.
Salaris sal met onderhoud bespreek word.
Faks CV of besonderhede na (021) 873-0504 Aandag: Madi
Indien u binne 2 weke niks gehoor het nie, is pos gevul.
More
News
|