Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VAKATURE: Koster

VAKATURE: Koster
 
2006-08-09


NG Kerk Suider-Paarl

VAKATURE:
Koster by N.G. Kerk Suider-Paarl (Courtrai)

• 25-uur werksweek, naweke ingesluit. Woning na aan kerk sal voordelig wees.
• Salaris onderhandelbaar
• Betroubare persoon met sober gewoontes, wat verantwoordelik is vir alle kostertake.
• Pos behels o.a: toesig oor skoonmakers, oop- en toesluit van lokale vir gemeentelike funksies, hanteer uithuur van lokale, hou inventaris van alle inhoud op datum, skakeling met gemeentelede en publiek.

SLUITINGSDATUM: 21 Augustus 2006 om 12:00

AANVANGSDATUM: 1 September 2006

POS AANSOEKE AAN: Die Administratiewe Beampte,
Posbus 604, Suider-Paarl, 7624
OF FAKS AAN: (021) 863-2797
OF LEWER PER HAND AF

Indien u nie binne vier weke na die sluitingsdatum gekontak
word nie, neem kennis dat u onsuksesvol was.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za