Finansiële administratiewe beampte:
2006-08-09
ZOMERLUST GASTEHUIS Beskik oor die volgende posisie.
Finansiële administratiewe beampte:
‘n Halfdagpos vir die bg posisie. Die persoon moet ten minste 5 jaar ondervinding hê as ‘n finansiële administratiewe beampte, rekenaarvaardig wees en kennis van Pastel, Pastel Payroll is verpligtend.
Salaris ohb.
CV kan gefaks word na (021) 872-8312. Sluitingsdatum vir die pos is 18 Augustus 2006.
More
News
|