Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


HOOFSUSTER

HOOFSUSTER
 
2006-08-16


TEHUIS VIR BEJAARDES

Die dienste van energieke en dinamiese persone word benodig by ‘n
TEHUIS VIR BEJAARDES in Wellington

HOOFSUSTER

Vereiste vaardighede:
- Geregistreer by die Verpleegstersraad
- Geriatriese ervaring
- Bestuurservaring
- Goeie interpersoonlike verhoudings
- Leierseienskappe
Verantwoordelikhede:
- Bestuur van gesondheidswerkers en
verpleegkundiges
- Geriatriese advies aan bestuurder
- Hantering van administrasie
- Versorging van verswakte bejaardes

SUSTERS/
STAFVERPLEEGSTERS

Vereiste vaardighede:
- Geregistreer by die Verpleegstersraad
- Geriatriese ervaring
- Goeie interpersoonlike verhoudings
- Emosioneel volwasse

Verantwoordelikhede:
- Versorging van verswakte bejaardes
- Leiding neem op skof
- Toesighouding oor
gesondheidswerkers
- Hantering van medikasie
- Administrasie op skof

Persone wat belang stel stuur ‘n CV na
Faks: (021) 873-3154
E-pos: advert1@xsinet.co.za
Navrae: 082 411 6457
Sluitingsdatum: 24 Augustus 2006



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za