Kantoor/Admin-assistent
2006-08-16
Broadway Supermark New Orleans benodig die dienste van
1. Kantoor/Admin-assistent - met kennis van debiteure/krediteure, rekenaargeletterd. 2. Vloertoesighouer 3. Kassiere 4. Rakpakkers 5. Vleispakker 6. Visbakker
Slegs persone met die nodige ondervinding sal oorweeg word. Faks CV na (021) 862-4725 Aansoeke sluit 23 Augustus
More
News
|