Yard & Verkoopsman
2006-08-16
H&H TROK & TREKKER
Werkstitel: Yard & Verkoopsman
Departement: H&H Trok & Trekker Sluitingsdatum: 31 Augustus 2006 Begindatum: Spoedig moontlik
Vereistes • Meganiese kennis • Kode 08-bestuurslisensie • Bereid wees om opgelei te word Eienskappe • Kommunikasievaardighede • Pro-aktief • Spanwerk • Passie vir sukses • Akkuraat • Leiding kan gee
Stuur asseblief ‘n 1 blad CV via epos/faks: Epos: slhugo@mweb.co.za Faks: (021) 873-3673
More
News
|