Koster
2006-08-16
NG Kerk Suider-Paarl
VAKATURE:
Koster by N.G. Kerk Suider-Paarl (Courtrai)
• 25-uur werksweek, naweke ingesluit. Woning na aan kerk sal voordelig wees. • Salaris onderhandelbaar • Betroubare persoon met sober gewoontes, wat verantwoordelik is vir alle kostertake. • Pos behels o.a: toesig oor skoonmakers, oop- en toesluit van lokale vir gemeentelike funksies, hanteer uithuur van lokale, hou inventaris van alle inhoud op datum, skakeling met gemeentelede en publiek.
SLUITINGSDATUM: 21 Augustus 2006 om 12:00
AANVANGSDATUM: 1 September 2006
POS AANSOEKE AAN: Die Administratiewe Beampte, Posbus 604, Suider-Paarl, 7624 OF FAKS AAN: (021) 863-2797 OF LEWER PER HAND AF
Indien u nie binne vier weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, neem kennis dat u onsuksesvol was.
More
News
|