VRAGMOTOR-/TREKKER- BESTUURDER
2006-08-16
VRAGMOTOR-/TREKKER- BESTUURDER
‘n Boerdery-onderneming wat Tafeldruiwe en Sagtevrugte vir uitvoer produseer het bogenoemde vakature.
Die volgende ononderhandelbare vereistes sal geld: • Moet in besit wees van geldige kode 10- bestuurderslisensie + Prdp. • Ondervinding van werk op ‘n vrugteplaas is ‘n vereiste. • Met skoon bestuurs - en kriminele rekord. • Sober gewoontes hê. • Kontakbare verwysings verskaf. • Aansoekers met ondervinding van Spuitwerk sal voorkeur geniet. • Opportuniste en kansvatters hoef nie aansoek te doen nie
Aansoeke sluit 24 Augustus 2006.
Vir verdere inligting, skakel 083 303 8005 of 083 266 3570 gedurende kantoorure.
More
News
|