Vragmotor/Trekkerbestuurder.
2006-08-16
WENDLEE FARMS
Die dienste van die volgende persone word benodig vir diensaanvaarding vanaf 1 September 2006.
1. Vragmotor/Trekkerbestuurder. Voorkeur sal gegee word aan persone wat aan beide vereistes voldoen. Die nodige lisensies vir beide voertuie is ononderhandelbaar en moet aan die wetlike vereistes voldoen.
2. Algemene nutsman vir die onderhoud aan geboue. Take sal insluit hout-, sement-, loodgieter- en verfwerk.
By beide sal voorkeur gegee word aan persone met eie vervoer en nie ‘n behoefte aan behuising op die plaas nie.
Faks ‘n kort CV aan (021) 869-8705 met kontakbare verwysings. Salaris sal onderhandel word met aanstellingsonderhoud.
More
News
|