Beroepsgeleentheid in die Vervoerbedryf
2006-08-23
Beroepsgeleentheid in die Vervoerbedryf
R4 400 + oortyd + pensioen + medies
WELLINGTON
Pligte: - Monitering van voertuie op "tracking" sisteem - Alle verwante administrasie
Vereistes: - Bereidwilligheid om skofte te werk - Ervaring in die vervoerbedryf of polisie/sekuriteitsbedryf.
Belangstellendes kan Marizanne Young kontak op (021) 863-0125. Faks: (021) 863-1148. E-pos: marizanne.m@telkomsa.net
More
News
|