Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Administratiewe pos

Administratiewe pos
 
2006-08-30


Administratiewe pos

Ons benodig die dienste van ‘n selfgemotiveerde dame vir die bogenoemde pos wat aan die meeste van die volgende vereistes sal voldoen:

- Graad 12-sertifikaat is ‘n vereiste
- Spontane persoonlikheid, selfgemotiveerd
- Bereid wees om na ure te werk, skakel met kliënte
- Professionele optrede d.i. tweetalige telefoniese vaardighede
- Basiese rekenaarvaardighede, algemene kantoorbestuur
- Ouer as 27 wees en ‘n geldige bestuurspermit besit
- Pastel is baie noodsaaklik en die persoon moet ten minste 2 jaar ondervinding hê

- 3 Maande proeftydperk, diensaanvaarding op 1 Sep. 2006

Vergoeding is onderhandelbaar,‘n maatskappymotor kan as deel van die pakket aangewend word. Alleenlik gefakste aansoeke met
volledige CV’s sal oorweeg word.

Aansoeke moet gerig word aan: Lorraine Bernardo
Faks: (021) 875-5599



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za