Begrafnisondernemer
2006-08-30
Doves
Die Doves Groep (Edms) Bpk is ‘n toonaangewende dienste-organisasie in die begrafnis- en versekeringsektor.
Ons benodig die dienste van ‘n begrafnisondernemer met ondervinding in die begrafnisbedryf, MS Office (Word & Excell), uitstekende kommu-nikasievaardighede (Afrikaans & Engels), sowel as goeie interpersoonlike vaardighede.
Die aansoeker moet in besit wees van ‘n geldige bestuurslisensie (kode 08).
Die kernverantwoordelikhede is: • Verwydering van liggame • Bestuur van begrafnisbates • Begrafnisadministrasie • Bestuur van kliënteverhoudinge
FAKS ASB 2 BLADSY CV NA (021) 976-8085 OF EPOS deidre.heuvel@ho.doves.co.za SLUITINGSDATUM: 04 SEPTEMBER 2006
More
News
|