Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ASSISTENT-KWEKERY- BESTUURDER

ASSISTENT-KWEKERY- BESTUURDER
 
2006-08-30



Ons beskik tans oor ‘n vakature
vir die pos van
ASSISTENT-KWEKERY- BESTUURDER
(Groothandel Sierplant Kwekery)
in die Wellington-omgewing.

Die geskikte kandidaat moet ten minste oor die volgende minimum vereistes beskik.

1. Graad twaalf plus ‘n toepaslike naskoolse
kwalifikasie
2. Goeie interpersoonlike kommunikasie-
vaardighede (spanwerk)
3. Ten minste 2 jaar toepaslike ervaring
4. Moet beskik oor die vermoë om produktiewe
gesag te kan afdwing
5. Beskik oor ‘n EC bestuurderslisensie

Indien u bereid is om hard te werk en saam met ‘n besigheid te groei, stuur gerus ‘n verkorte CV aan (021) 864-3519
Sluitingsdatum: 8 September 2006.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za