Verkoopspersone
2006-08-30
TAFELBERG MEUBELWINKEL BPK Het betrekkings vir Verkoopspersone In hul Paarl-tak.
Opleiding sal by die Bellville-tak geskied.
VEREISTES:
Vlot in Afrikaans & Engels
Moet bereid wees om winkelure te werk, sekere naweke en publieke vakansiedae.
Eie vervoer.
Vorige meubelbedryf-ondervinding is voordelig.
STUUR AANSOEKE MET VOLLEDIGE CV NA: E-pos: hr@tafelberg.co.za Faks: (021) 949-7607
Aansoeke om ons nie later as 4 September 2006 te bereik nie.
More
News
|