Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Finansiële Beampte deeltyds

Finansiële Beampte deeltyds
 
2006-09-06


Die Afrikaanse Taalmuseum PAARL

Finansiële Beampte
(Deeltyds)

Vereistes:
Toepaslike, erkende graad/diploma gerugsteun deur:
- Begrotingsproses
- Arbeidsverhoudinge
- Rekenaargeletterdheid/MS Office en Pastel
- Interpersoonlike vaardighede
- Geldige kode 08-rybewys

Pligte:
- Bestuur van finansiële prosedures
- Beheer oor administratiewe prosesse
- Onderneem interne beheerinspeksies
- Monitering, evaluering en neem van
regstellende stappe om te verseker dat
rekeninge en bates doeltreffend beheer word
- Doen verslag oor begrotingsafwykings, koste-
analiseprogramme en alle tekortkominge

Aansoekvorms is beskikbaar by
Die Afrikaanse Taalmuseum,
Pastorielaan 11, Paarl

Die volgende dokumente moet u voltooide aansoekvorm vergesel:
- Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies
- ‘n Curriculum Vitae
- Dienssertifikate
- ‘n Identiteitsdokument
- Die name van drie referente, nie familielede
Daarsonder sal u aansoek nie oorweeg word nie.

Navrae: Mev. T. van Wyk (021) 872-3441
SLUITINGSDATUM
22 September 2006

Indien u nie binne ‘n maand na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za