ASSISTENT- VLOERBESTUURDER
2006-09-13
The Potbelly Pantry Klapmuts benodig 'n ASSISTENT- VLOERBESTUURDER
Die geskikte kandidaat sal 'n vriendelike, hardwerkende persoon met 2 jaar restaurant/padstal en verkieslik slaghuis- ondervinding wees.'n Kode 08- bestuurslisensie en die vermoë om goed in 'n span te kan saamwerk.
'n Uitdagende posisie vir die regte persoon.
Stuur 'n verkorte CV (min 2 bl) na 875-5199. Indien u binne 2 weke nie van ons gehoor het nie, beskou asb u aansoek as onsuksesvol.
More
News
|