Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Terreinbestuurder

Terreinbestuurder
 
2006-09-13


Die Afrikaanse Taalmuseum Paarl

Terreinbestuurder, Monument

Vereistes:

• ‘n Vakleerlingskap met drie jaar toepaslike ondervinding
• Tegniese vaardigheid/kennis
• Geldige bestuurslisensie

Pligte:

• Bestuur van funksies en aktiwiteite op die terrein
• Aankoop van gereedskap en toerusting
• Nagaan, instandhouding en verantwoordelik vir herstelwerk van alle toerusting en geboue
• Toepassing van begrotingskontrole
• Prioritisering en uitvoer van take
• Uitvoering van noodsaaklike administratiewe take
• Uitvoer van bystanddiens
• Verrig oortyd wanneer nodig
• Loodgieterswerk, riolering en elektriese instandhouding
• Evaluering, opleiding en ontwikkeling van werkers
• Hantering van navrae t.o.v alle instandhouding, elektriese en meganiese herstelwerk.

Aansoekvorms
Is beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum, Pastorielaan 11, Paarl

Die volgende dokumente moet u voltooide aansoekvorm vergesel:
Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies
‘n Curriculum Vitae
Dienssertifikate
‘n Identiteitsdokument
Die name van drie referenie, nie familielede
Daarsonder sal u aansoek nie oorweeg word nie.

Navrae: Mev. N. October by (021) 872-3441
SLUITINGSDATUM:
29 September 2006

Indien u nie binne ‘n maand na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.








More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za