Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sellulêre Verkoopskonsultant

Sellulêre Verkoopskonsultant
 
2006-09-20


Kodak

Sellulêre Verkoopskonsultant

Superfoto Paarl is op soek na ‘n jong, dinamiese persoon vir ons nuwe sellulêre afdeling.

Die minimum vereiste is matrieksertifikaat en ten minste 1 jaar ondervinding in die sellulêre bedryf.

In ruil bied ons ‘n mededingende salaris plus kommissie-struktuur.

Faks u CV, insluitend ‘n afskrif van u ID-dokument + matrieksertifikaat vir aandag: Cobus Botes na 086 655 0048
AANSOEKE SLUIT: 28 SEPTEMBER 2006



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za