VRAGMOTORBESTUURDERS
2006-09-20
LATEGAN’S Sementwerke • Cement works
VRAGMOTORBESTUURDERS vir PLATBAK & BETONMENGERVRAGMOTORS (Readymix Concrete)
Vereistes: • Kode EC bestuurderslisensie • Minimum 5 jaar ondervinding • Ervaring van kliëntediens en bouterreine • Meganiese agtergrond sal in u guns tel
‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied. Indien u na 21 dae niks van ons gehoor het nie, beskou asseblief u aansoek as onsuksesvol!
Sluitingsdatum: 5 Oktober 2006 Faks 2 bladsye na (021) 873-4910 of kan afgegee word by Versaillesstraat 19, Wellington Tel: (021) 873-1154
More
News
|