TOESIGHOUER
2006-09-27
OLYVENBOSCH FARMING CC
TOESIGHOUER
Olyvenbosch Plaas, gele๋ in die Paarl-omgewing, benodig n gemotiveerde toesighouer om deel van ons span te word. Hierdie pragtige plaas, waar uitvoerdruiwe geproduseer word, grens aan die Paarlberg.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir toesig oor een van die werkspanne.
Vereistes en kwalifikasies: Graad 10 Ten minste 3 jaar ondervinding in die landbou-vrugte-uitvoerbedryf Goeie kommunikasievaardighede Goeie menseverhoudinge en in staat wees om die werkersmag effektief te bestuur Moet alle opgelegde take met sy span effektief uitvoer ter bereiking van Olyvenbosch se doelwitte
Stuur n CV voor 9 Oktober 2006 aan: Die Bestuurder, Olyvenbosch Plaas Faks: (021) 869-8034 of E-pos: olyvenbosch@telkomsa.net
INDIEN U TEEN 16 OKTOBER 2006 GEEN TERUGVOER ONTVANG HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK NIE GESLAAGD WAS NIE.
More
News
|