LABORATORIUM-ANALIS
2006-09-27
Wynlab Services
LABORATORIUM- ANALIS
Wynlab Services lewer reeds vir 3 jaar 'n effektiewe wynontledingsdiens vir die Paarl/ Wellington-omgewing. Vanaf 15 Januarie 2007 is daar 'n vakante betrekking by ons perseel in Wellington.
Die suksesvolle kandidaat sal onder andere verantwoordelik wees vir die uitvoer van roetine-ontledings op mos en wyn, datavaslegging, kontrolering van prosesse en probleemoplossing.
Vereistes: • ND in Analitiese Chemie of - Voedseltegnologie • 2 jaar ervaring in 'n soortgelyke omgewing
Faks of e-pos asb verkorte CV na onderstaande nommers of kontak Mariëtta Burger of Theresa Louw vir verdere inligting.
Tel: (021) 873-4332 • Faks: (021) 873-4773 e-pos: wynlabservices@absamail.co.za
More
News
|