Sekretaresse/ Administratiewe beampte
2006-09-27
Sekretaresse/ Administratiewe beampte
OP WINGERD- EN WYNPLAAS
Paarl-omgewing
Ons is op soek na 'n energieke en dinamiese persoon om die Bestuur by te staan as sekretaresse op bogenoemde plaas
Pligte sluit die volgende in: • Algemene administratiewe pligte • Debiteure en Krediteure • Boekhouding - Pastel • Pos en liassering • Werknemerlone - gerekenariseerd en personeel- admin • SARS en SAWIS
Goeie interpersoonlike verhoudings en bereidwilligheid is belangrik. Na-skoolse opleiding en rekenaargeletterdheid is 'n voorvereiste.
Tweetaligheid is noodsaaklik omdat met buitelandse kliënte gewerk word.
'n Mededingende pakket sal onderhandel word.
Stuur 'n bondige CV na: Send a short CV to: WYNLAND PERSONEELDIENSTE e-mail: wynlpers@iafrica.com Sluitingsdatum: 06 Oktober 2006.
More
News
|