Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE (Deeltyds)

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE (Deeltyds)
 
2006-10-04


Die Afrikaanse Taalmuseum • Paarl

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE (Deeltyds)

Vereistes:
Toepaslike erkende graad/diploma gerugsteun deur:
• Begrotingsproses
• Rekenaargeletterdheid/MS Office en Pastel
• Interpersoonlike vaardighede
• Geldige kode 08-rybewys

Pligte:
• Bestuur van finansi๋le prosedures.
• Beheer oor administratiewe prosesse.
• Onderneem interne beheerinspeksies.
• Monitering, evaluering en neem van
regstellende stappe om te verseker dat
rekeninge en bates doeltreffend beheer word.
• Doen verslag oor begrotingsafwykings,
koste-analiseprogramme en alle
tekortkominge.

Aansoekvorms:
Is beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum,
Pastorielaan 11, Paarl

Die volgende dokumente moet u voltooide aansoekvorm vergesel:
Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies
'n Curriculum Vitae
Dienssertifikate
'n Identiteitsdokument
Die name van drie referente, nie familielede
Daarsonder sal u aansoek nie oorweeg word nie.

Navrae:
Mev. T. van Wyk by (021) 872-3441
SLUITINGSDATUM: 19 Oktober 2006
Indien u nie binne 'n maand na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za