KELDER-ASSISTENT
2006-10-04
Cape Wine Bottling
PO Box 3182, Paarl, 7620 • Tel: (021) 873-7232 • Fax: (021) 873-7238
KELDER-ASSISTENT
Verantwoordelikhede: Bestuur van die kelderarea met toepassing van korrekte kelderpraktyk t.o.v wynontvangs om kwaliteitprodukte te verseker. • Sterilisering • Trek van wynmonsters • Wynontvangs • Kalibrasie van tenke • SO2 aanpassing • Veiligheid en Huishouding • Skofte sal gewerk word • Toepaslike ervaring • Kennis van cross-flow filtrasie sal sterk aanbeveling wees
AMBAGSMAN - INSTANDHOUDING
Verantwoordelikhede: • Voorkomende instandhouding op botteleringslyne en ander toerusting. • Die volgende sal ‘n sterk aanbeveling wees: 1. Ondervinding in meganiese instandhouding 2. Ondervinding in elektriese instandhouding 3. Onafhanklike funksionering • Die suksesvolle persoon sal bereid moet wees om oortyd te werk teen vergoeding
Faks verkorte CV na: 086 500 4379
More
News
|